Lyrics

Ek gee oor aan U Ek gee oor aan U waarheid Al my denke en vrese My verlede en seer Gee ek oor aan U Ek gee oor aan U Ek gee oor aan genade Wie en wat ek is Elke tree wat ek gee Gee ek oor aan U Dit is volbring, dis klaar Dis alles reeds betaal Ek is 'n kind in my Pa se huis Ek sal geen onheil vrees Want U sal by my wees Ek is vry in my Pa se huis Ek gee oor aan U Ek gee oor aan U liefde Als wat U oor my sê Is vir my meer as genoeg Ek gee oor aan U Dit is volbring, dis klaar Dis alles reeds betaal Ek is 'n kind in my Pa se huis Ek sal geen onheil vrees Want U sal by my wees Ek is vry in my Pa se huis Ek is U kind Ek is oorwinnaar Deur U liefde aan die kruis Vir my, vir my Ek is U kind Ek is oorwinnaar Deur U liefde aan die kruis Vir my, vir my Dit is volbring, dis klaar Dis alles reeds betaal Ek is 'n kind in my Pa se huis Ek sal geen onheil vrees Want U sal by my wees Ek is vry in my Pa se huis Ek is U kind Ek is oorwinnaar Deur U liefde aan die kruis Vir my, vir my Ek is U kind Ek is oorwinnaar Deur U liefde aan die kruis Vir my, vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out