Listen to Ek Wil Lewe (feat. Franja Du Plessis) by Ruan Josh

Ek Wil Lewe (feat. Franja Du Plessis)

Ruan Josh

Afrikaans

8,881 Shazams

Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
Ruan Josh
Ruan Josh
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Producer

Lyrics

Elke woord wat ek sĆŖ, skryf my verhaal En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal om te lees soos 'n storie Die storie van my Elke hartklop, asem, binne my, Moet 'n rede hĆŖ, want dit gaan gou verby Kannie langer wag nie, dis my begin Ek maak nou my drome waar, ek maak nou my drome waar Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe Ek wil wees wie ek is, sonder vrees Ek wil eendag sĆŖ: ek was daar gewees, ja Die tyd van my lewe ā€“ dis nou Gister is weg, ek sal dit nooit terugkry, en more bly onbekend vir my Wat ek het is net vandag, net vandag Wil die beste maak van hier en nou, wil my drome styf in my hande hou Het 'n beurt gekry, dis my begin Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe Ek wil wees wie ek is, sonder vrees Ek wil eendag sĆŖ: ek was daar gewees, ja Die tyd van my lewe ā€“ dis nou As die kans na my toe kom, sal ek dit vat (sal ek dit vat) Daar's 'n vuur wat ewig brand, hier in my hart (hart) Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk (ek is jonk), ek is vry (ek is vry), ek wil lewe Ek wil wees wie ek is, sonder vrees Ek wil eendag sĆŖ, ek was daar gewees, ja Die tyd van my lewe ā€“ dis nou (whĆ“-Ć“-Ć“-Ć“hĆ“) Ja, die tyd van my lewe ā€“ dis nou (whĆ“-Ć“-Ć“-Ć“hĆ“) Ja, die tyd van my lewe is nou...
Writer(s): Giorgio Moroder, Keith Forsey, Irene Cara Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out