Lyrics

Tussen jou glimlag en hare papsopnat, Het my oe joune ontmoet Jyt styf onder my sambreel ingekruip, ook in my hart wat ek moes groet Ek sal die koue reen met een hand aanvat net vir jou Solank jy die ander een vashou Vlugvoetig trippel jy deur die kamers van my hart En dis diep voetspore wat jy agterlaat En voor ek jou kon keer dwaal jy in my gedagtes rond Jou huis is waar jou hart is mag jou hart tuis voel hier by my Al die stukkies wat ek is het jy in jou somerstrooihoed versamel Gerangskik en vir my terug gegee, als in die perfekte orde Ek sal die wereld met een hand aanvat net vir jou Solank jy die ander een vashou Vlugvoetig trippel jy deur die kamers van my hart En dis diep voetspore wat jy agterlaat En voor ek jou kon keer dwaal jy in my gedagtes rond Jou huis is waar jou hart is mag jou hart tuis voel hier by my Saans onder die sterrenag as die maanlig oor jou val Kan ek nie veel anders as om in jou twee oe te verdwaal Verdwaal... Vlugvoetig trippel jy deur die kamers van my hart En dis diep voetspore wat jy agterlaat En voor ek jou kon keer dwaal jy in my gedagtes rond Jou huis is waar jou hart is mag jou hart tuis voel hier by my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out