Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stass
Stass
Songwriter

Lyrics

Elke dag Kan ek sien Dat my lewe so gejaagd is So min Van God In soveel wat ek doen Ek is moeg En ek weet Dat my dag so vol is Maar my lewe is leeg So ek roep na my God Is Hy wat hoor Meer van U, meer van U, minder van myself Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself Wat ek het, in my hart, is so klein en onbelangrik Elke Goliat, maak my bewus daarvan Maar U naam, het krag wat my reuse bang maak En hulle verslaan, so ek roep na my God Dis Hy wat hoor Meer van U, meer van U, minder van myself Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself Meer van U, meer van U, minder van myself Wat kan ek, gee vir U, niks hier in my hart Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself Kom dan nou Kom dan nou, grote Heer, vul my met U gees Ek soek meer van U, elke dag, minder van myself
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out