Lyrics

Maar ek val weer hals oor kop vir jou! En jy weet dit maar jy voel nie Want ek's net n game vir jou! Onthou, die wiel sal draai al speel Jy net vir nou! Jy speel n game met my Ek verloor! Do do do do do do do do do wow ×2 Jy vat maar jy gee nooit terug Want jou liefde is te koop! Gewetenloos soek jy meer Is daar iets meer tussen kou En my of niks meer volgens jou? Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou! Jy speel n game met my en dis ek Ek verloor! Do do do do do do do do do wow×2 Raak ek weer verlief op n hartedief? Ek verloor... Jy speel n game met my (Jy speel 'n game met my) Is ek niks vir jou? (Is ek niks vir jou) Die wiel sal draai (die wiel sal draai) Geen berou! Jy speel n game met my en dis ek Ek verloor! Do do do do do do do do do wow×5 Raak ek weer verlief?)
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out