Music Video

Ek onthou jou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Tuindwergies
Die Tuindwergies
Performer
COMPOSITION & LYRICS
E Swiegers
E Swiegers
Composer
P De Jager
P De Jager
Songwriter

Lyrics

Jy vas n veldblom Op die horison want saam met die bome winde gevang het Jy was n groot vriend En toe ek weer sien Was daar trane langs jou foto Kon niemand jou vroëer help nie Ek het jou dan vroëer gewaarsku Dat die winde jou kan weg waai Ek onthou jou naam Ek vat die blaam Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het Ek onthou jou naam En ek vat hom saam Dis so jammer dat jy moes gaan Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek was n groot mond Dit was die rooi grond Wat jou onskuld gevlek het Miskien het jy net van selfsprekend jou eie lot bepaal Jy moet jou eie lot bepaal Ek onthou jou naam Ek vat die blaam Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het Ek onthou jou naam Ek vat hom saam Dis so jammer dat jy moes gaan Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek vat die blaam Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het Ek onthou jou naam Ek vat hom saam Dis so jammer dat jy moes gaan Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam Ek onthou jou naam
Writer(s): E Swiegers, P De Jager Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out