Listen to Vingerafdruk (feat. Hunter Kennedy) by Jack Parow

Vingerafdruk (feat. Hunter Kennedy)

Jack Parow

Hip-Hop/Rap

3,564 Shazams

Music Video

Vingerafdruk (feat. Hunter Kennedy)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
PRODUCTION & ENGINEERING
George Johan de Ridder
George Johan de Ridder
Mixing Engineer

Lyrics

In die donkerte ingekyk Nou staar die donkerte terug na my Aan fame try vat, nou vat die fame aan my My trots gesluk, nou net n vingerafdruk So ver beweeg, maar voel of ek net begin Los stukkies van myself op elke stage wat ek spring My bloed loop deur elke song wat ek sing Maar voel of eensaamheid al is wat fame my bring Die vryheid wat musiek vir my gegee het op die pad Het die jare stadig maar seker weg van my gevat Soek soms skyn, Maar voel soms ek soek verniet en in die Donker nag wil selfs die sterre op my skiet. My wereld wankel mos al lankal in n wanbalans Die stryd vir Afrikaans is mos al lankal vankant gemaak Dis die skuldgevoelens wat jou elke aand besoek en Die waardes van jou vader wat jou vordering verhoed Eks verlore in wat almal se wat ek moet wees, Dat die vrees om in te pas my in stukkies opbreek Maar as jy eendag langs my doodsbed na my roep Onthou ek was eintlik net na happiness op soek In die donkerte ingekyk Nou staar die donkerte terug na my Aan fame try vat, nou vat die fame aan my My trots gesluk, nou net n vingerafdruk Gee my krag, gee my tyd, gee my lesse om te leer Laat my lag, laat my huil voor jou woorde my verskeur Sit die wind in my are, die son op my gesig Vul my are met vuur en sit die fight in my terug Waar ek skuil in die skadu en jou try vermy Het die krake my stadig maar seker voorberei My hande in stukkies vir Afrikaans baklei Die grondpad na paradys voel veels te lank vir my Ons is almal hier tesame, vergader in sy naam Weerloos en verlate, so gemaak en so laat staan Die rede vir ons wese te swaar om te verstaan Kom sit kruisbeen op die mat laat ons plannetjies beraam Se hallelujah ek sal nooit ooit stilbly nie, Hallelujah, jou mentaliteit is nie vir my nie Aan die einde van die gang skyn daar nog n lig En as jy my nodig het kom ek altyd vinnig terug. In die donkerte ingekyk Nou staar die donkerte terug na my Aan fame try vat, nou vat die fame aan my My trots gesluk, nou net n vingerafdruk In die donkerte ingekyk Nou staar die donkerte terug na my Aan fame try vat, nou vat die fame aan my My trots gesluk, nou net n vingerafdruk
Writer(s): Zander Tyler, Georg Johann De Ridder, John Hunter Eddington Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out