Lyrics

Wees U my toevlug Here my toevlug, U is God van my hart Niks maak meer saak nie Slegs Heer U wil Neem nou my gedagtes Van oggend tot aand Selfs as ek slaap U nabyheid my lig Wees U my wysheid Die waarheid die woord Versoen met die Godheid, Verewig gebind U is my Vader en ek is U kind U Gees nou inwonend en eenheid herstel Wees U my beskermer my swaard vir die stryd Wees U die Godsbeeld in wie ek verbly U my sielsvesting My veilige skuiling Lig my na waar U is O, krag van my krag. Rykdom het geen belang nie en geen mens se leë lof. U is my erfenis vir nou en altyd Aan U en U alleen my hart oorgegee Jesus my koning my skat is in U Hoogste in die hemel Oorwinning behaal Hemelse vreugde wat vanuit U straal. Hart van my eie, Wat ook al gebeur Wees steeds my toevlug, O Heerser van alles.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out