Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Claasse
R. Claasse
Songwriter

Lyrics

Gaan groot of gaan huistoe Ag toe, toe, toe, toe kom dat ek wys hoe Jy lekker nou jou lyf kan skud en die dansvloer beweeg vanaand Gaan groot of jy weet nie 'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand Dis lekker tyd om te dans Jy wag dat iemand jou vra Dis nou die kans om dit te vat, vat, vat vanaand en almal wag vir jou daar Want vanaand gaan ons groot Oh, en die musiek is gelaai Ons gaan hom vat totdat die maan gaan lê en die hanne in die oggend kraai Gaan groot of gaan huistoe Ag toe, toe, toe, toe kom dat ek wys hoe Jy lekker nou jou lyf kan skud en die dansvloer beweeg vanaand Gaan groot of jy weet nie 'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand En nou's die worries verby Nou's dit ek en dis jy En tussen almal wat hom vat, vat, vat vanaand het jy my arms gekry Dis nou jou kans om te dans Mmm, so laat jou voete jou dra In hierdie lekker van die ritme is daar niks om langer meer te vra Gaan groot of gaan huistoe Ag toe, toe, toe, toe kom dat ek wys hoe Jy lekker nou jou lyf kan skud en die dansvloer beweeg vanaand Gaan groot of jy weet nie 'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand Ons gaan bly Totdat die voete op die vloer verdwyn Ons gaan bly Totdat die son begin hieroor kom skyn Gaan groot of gaan huistoe Ag toe, toe, toe, toe kom dat ek wys hoe Jy lekker nou jou lyf kan skud en die dansvloer beweeg vanaand Gaan groot of jy weet nie 'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out