Music Video

Kies Jou Weer
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Producer
Stass
Stass
Producer

Lyrics

Jare gaan so gou verby Weet jy dit voel soos gister Spore van ek en jy Lê diep in my hart sag Ek sou dit nooit kon maak sonder jou My sonlig Elke goue oomblik sal ek hou Vir ewig As ek oor moet begin As ek die pad weer moet loop Stap ek elke tree saam met jou Ek weet liefde oorwin Dit bly my anker my hoop As ek weer moet kies Kies ek jou Weer en weer kies ek jou Die storms het ons sterk gemaak Ek onthou, deur al die trane Meer en meer liefgeraak vir mekaar Ek vir jou, Lief Ek sou dit nooit kon maak sonder jou Jy's my sonlig Elke goue oomblik saam met jou Vir ewig As ek oor moet begin As ek die pad weer moet loop Stap ek elke tree saam met jou Ek weet liefde oorwin Dit bly my anker my hoop As ek weer moet kies Kies ek jou Weer en weer kies ek jou As ek oor moet begin As ek die pad weer moet loop Stap ek elke tree saam met jou Ek weet liefde oorwin Dit bly my anker my hoop As ek weer moet kies Kies ek jou Weer en weer kies ek jou Weer en weer kies ek jou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out