Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Performer
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Refentse Morake
Refentse Morake
Composer
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

As my woorde lê soos water En my hart my los vir later Stroomop vir die troebadoere Kyk deur my oë kom vat 'n toer As die winde huil saam haar lag Sien ek liefde is dam kragtig Noem my maar kinderagtig Ek dink sy sy is pragtig Soen haar lippe soen haar mond My voete raak skaars die grond Sy los my tussen hemel en aarde Liewe goeieste genade Al is sy reg en ek verkeerd Ek sal vergewe en vergeet Wat ek nie sal gee om te weet Waar ons twee oor 'n jaar sal wees Dalk is dit onder Dalk is dit bo Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo Dalk is daar niks Dalk het ons als Dalk is dit liefde Dalk is dit vals As haar rok kant teen my kar steur Voel ek hoe sy my eer Man ek kan ek kannie beter ek belowe jou Soen haar lippe soen haar mond My voete raak skaars die grond Sy los my tussen hemel en aarde Liewe goeieste genade Al is sy reg en ek verkeerd Ek sal vergewe en vergeet Wat ek nie sal gee om te weet Waar ons twee oor 'n jaar gaan wees Dalk is dit onder Dalk is dit bo Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo Dalk is daar niks Dalk het ons als Dalk is dit liefde Dalk is dit vals Dalk is dit onder Dalk is ons bo Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo Dalk is daar niks Dalk het ons als Dalk is dit liefde Dalk is dit vals
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out