Listen to Maak My Dag by Leah

Maak My Dag

Leah

Afrikaans

3,550 Shazams

Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

In jou oë sal ek verdwaal, maar jou stem sal my kom haal. En jou woorde laat my praat, want ons maak mekaar se sinne klaar. Ohhh, ohhh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag. Oeh oeh oeh. Soos ons deur die donker voel, weet ons ons is vir mekaar bedoel. Want hoe jou hand my vat lig my hart, daar is iets van jou wat met my praat. Mmm, ohhh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag. Oeh oeh oeh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag. Oeh oeh oeh. Lalala lala lala, lalala lala lala. Lalala lala lala. Lalala lala lala. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag. Oeh oeh oeh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak, want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag!
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out