Music Video

Een Klein Klippie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Staan op, jy weet Jy moet elke oggend hard werk om te kry wat jy wil eet Daars hoop, bly net glo Die genade kom in stukkies, dit val soos reën van bo Staan op, daars meer Daar is meer as een manier om al jou seëninge te meet Bly hoop, deur die seer Al val jy oor die klippe, bly die Here in beheer Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind Jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan Staan op, nog 'n keer Elke lente kort die winter om die bloeisels te waardeer Bly glo, op jou knee Dis die storms wat jou vorm, daars nog soveel om te leer Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind Jy moet weet, jy kan net voorentoe Al kyk jy op en jy twyfel, en winde in die weste waai Moet jy weet dit sal verander, soos die aarde om seisoene draai Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan 'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind Jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan Voorentoe gaan!
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out