Lyrics

Soek jy liefde Vind jy seer kry Hoekom is dit alteid so? Hoekom wen jy Of verloor jy Is daar iets om in te glo Alteid is n dag vergete Alteid is daar weer begin Steeds my, soek my, vrae wat's lewe Maak dit alles eintlik sin? Alteid is n soek na rede Alteid is n lig daar bo Steeds bly hope troos vir vrede Alteid is daar weer begin Want waar dryf jy Waarheen vlug jy Hoekom is dit alteid so Waarheen gaan jy Of dalk wag jy Is daar iets om in te glo. Alteid is n dag vergete Alteid is daar weer begin Steeds my, soek my, vrae wat's lewe Maak dit alles eintlik sin Alteid is n soek na rede Alteid is n lig daar bo Steeds bly hope troos vir vrede Alteid is daar weer begin Alteid is n dag vergete Alteid is daar weer begin Steeds my, soek my, vrae wat's lewe Maak dit alles eintlik sin Alteid is n soek na rede Alteid is n lig daar bo Steeds bly hope troos vir vrede Alteid is daar weer begin...
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out