Lyrics

Bantam hom so, en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvos hare Ek is verlief op die kind Hoor jy meisie met die sweetvos hare? Verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossie Lappa maak vir Bella stout, met hanepoot se natrosies Donkerrooi die wingerdblaar, en warmrooi die mond van haar My hart blom wit, vir die voshaar nooi Pluk heide van die rooiste rooi Vir hierdie einste voshaar nooi Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heide rooi Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heide rooi Vir jou my voshaar meisiekind Hoor jy meisie met die sweetvos hare? Verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Ek is verlief op die kind
Writer(s): Louis Van Rensburg Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out