Lyrics

Hoe maak jy jou mind op Met brannewyn wat jou omdop Mampoer wat jou gatskop Jou vrou is lankal raadop Hou jy van pap en wors En ly jy ook altyd dors Nou kom ons sing hierdie liedjie Ons sing hom uit volle bors Uit die blou van onse hemel Uit die dieptes van ons see Oor ons ewige gebergtes Waar die kranse antwoord gee Deur ons ver verlate vlaktes Met die kreun van ossewa Rys die stem van ons geliefdes Van ons land suid-afrika Hoe sien jy die vrede Van die toekoms en verlede Hoe lank moet ons nog wag Terwyl lande vir ons lag Vat jy wat jy kan kry Terwyl anner honger ly En kan jy nog onthou Laat ons saam sing ons vir jou Uit die blou van onse hemel Uit die dieptes van ons see Oor ons ewige gebergtes Waar die kranse antwoord gee Deur ons ver verlate vlaktes Met die kreun van ossewa Rys die stem van ons geliefde Vir ons land suid-afrika Uit die blou van onse hemel Uit die dieptes van ons see Oor ons ewige gebergtes Waar die kranse antwoord gee Deur ons ver verlate vlaktes Met die kreun van ossewa Rys die stem van ons geliefdes Vir ons land suid-afrika Uit die blou van onse hemel Uit die dieptes van ons see Oor ons ewige gebergtes Waar die kranse antwoord gee
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out