Music Video

Hart Van Stof
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Mastering Engineer

Lyrics

Ek het gehoor jy het jou hart verloor En nou's jy heeltemal verslaaf aan die gevoel Jou elektriese mond het jou alweer laat wond Want jy se soveel meer as wat jy bedoel Soos ek verstaan het jy jou hart laat gaan Asof jy kan bekostig om dit te verloor Jy het als verrinneweer en toe kom vra vir meer En as jy weg gaan bly daar bitter min hier oor Wat jy wou hê, het jy gevat My hele wêreld in jou hand Dan verander jy weer in stof Terwyl my hart ontplof Terwyl my hart ontplof Jy weet as jy my hier los Het ek 'n hart van stof Het ek 'n hart van stof Jy weet jy's my rede My toekoms my hede Jou hart is nog hier by my Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly Ek het gehoor jy het jou hart verloor En dit was meer as wat jy ooit vir my wou gee Jy't gese die hart wil he wat die hart wil he Maar jou hart is soveel meer as 'n idee Gee my net plek in jou hart Ek weet als is koud en verward En hou my net hier in jou hart
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out