Credits

COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

Ma ek is jammer - ma ek is sorrie Vi' al die pyn en lyding ma ek het jou lât worrie Sometimes het ek stress ma Ek wiet ek's gebless ma Het geval en opgestaan but soe lee j jou les maaa Hoe mis ek jou nou Die grootste man was eers n baby ma bob marley said so O's het nooit gepraat oor ons feelings van binne ma Ek wiet ma is proud van ek's nog altyd n sinner maaa My lot en my liewe Ek vra nou ve'gifnes ek hoep ma sal my ve'giewe Ek wens die dywil kan net van my skouers af-klim nou Ek wens om eendag weer jou mooi gesig te aanskou ma ... Ek wens ek't gelyste' toe ma vi' my flyster Seun j raakie pad byster nou's die 4 mure my tuiste Nou staan ek voorie kruispad lyk ek kannie beslytie Lyk my daa' issie mee' tyd'ie - moet my nettie ve'wyttie Nou vra ek jou jammer ma ek vra nou askies Ek was nog soe klein kaalvoet en snotnies Ek was tog soe dom maarie vuur het gebrom Die liefde wat ek gesoekit het van die strate gekom As ek'it net besef'it ma hoe het ek veloo ma as ek net wil hoo' ma My agte lyk te donke ma nou kyk ek net voo'ma J moet my net gloê ma my nomme chyns soe Ma ek wiet ek kan ve'anne but ek wiet nettie hoe Sit my hand soms op die boek en praat saam met die man boê ... Mamma ek mis jou it is warrit is nou Ma hettie mee pyn nie ek's net bly dat ma rus nou Daa onne drai die duiwel hy wil my net label Al wat ek ooit gekry'it was krummels vannie table Al wat ek ooit geleer'it history was net fables Al liefde wat ek ken is dai soes Cane en soes Abel Al wat ek ooit gesien'it was my pa was nooit daa' nie Al wat ek ooit gesien'it is hoe struggle my taanie Ek was mos my pa se seun nou is ek my seun se pa Al wat ek ooit geleer'it oor n man wies was by ma En wat ek nooit gedoen'it was om sorrie te vra ma En wat ek nooit gedoenit was om ophou te kla ma Ek check die 4 mure waa hulle se eks n ou My fondasie's gekraak wan' my huis is op sand gebou Ma ek is stikken, my liewe my lot Die gift en die curse ma my duiwel my god
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out