Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Vaughan Gardiner
Songwriter
Nerine Gardiner
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
Daar is n storm, daar is n rowwe see,
Daar is n op draand en n hart gebreek.
Daar is donker dae en daar is soveel vrae,
Maar onthou wie jou altyd, op Sy skouers dra.
Waar Hy is, is daar Hoop,
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop.
Waar Hy is, is daar lig,
Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog
Ek't gedink Hy't my verlaat maar toe ek omkyk,
Sien ek Hy is daar, deur my donker dae het Hy my gedra.
Ek sien nie my spore nie maar Syne is daar.
Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug
Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop.
Waar Hy is, is daar lig,
Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog
Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug
Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop.
Waar Hy is, is daar lig.
Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog.
Hy is hoop
En geloof is nie so maklik nie, mens voel soms jy's alleen in die,
Die wat om jou is verstaan nie die seer,
Maar Hy tel jou op en dra jou,
Hy's die een wat jou die pad kan wys,
By Hom weet jy, jy staan nooit alleen.
Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug
Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop.
Hy is lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog.
Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug
Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop.
Waar Hy is, is daar lig Sy belofte uitkyk
Uit vir jou so se die reenboog, Hy is Hoop.
Lyrics powered by www.musixmatch.com