Lyrics

Broer en susters, koester en ushers, waar's al die gaste? Klim op en hou vas, laat waai Ys in die 'Coleman', pass my 'n blikkie en nog een vir my stukkie Join ons, hier's plek, laat waai Die girls en die manne, naweek's hier Agter op die bakkie, moenie terughou nie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Mooi ry manne, moenie briek trap nie Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Gaardes, geagtes, vergeet van die klagtes, hoor my gedagtes Skop uit, sluk 'n chill-pil, laat waai Ys in die 'Coleman', mix my 'n doppie, 'n kokkerot soppie Of iets met 'n Coke, laat waai Die girls en die manne, naweek's hier Agter op die bakkie, moenie terughou nie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Mooi ry manne, moenie briek trap nie Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) En as sy koud kry, hou haar styf onder die kombers Ons vat die wiele tot bo-op, bo-op die berg Die girls en die manne, naweek's hier Agter op die bakkie, moenie terughou nie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Mooi ry manne, moenie briek trap nie Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Die girls en die manne, naweek's hier Agter op die bakkie, moenie terughou nie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise) Mooi ry manne, moenie briek trap nie Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie Ons hou 'n Booze Cruise Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise (Booze Cruise)
Writer(s): Jeff Coplan, Noll Billings, Charles Jones Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out