Music Video

Laat Die Wind My Neem
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stellenbosch University Choir
Stellenbosch University Choir
Performer
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

Blind, is my oe dan blind Dit wat ek hoor in myself, kon ek nêrens vind Lees, in 'n hart wat breek Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees? Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Soms wil ek net loop Waar die velde in my groete is die lig vol hoop Maar in die droogte, in die oe te kyk Oh, leer my die kuns om te staan deur tyd Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Deel van my sal kyk En dit wat ek sien en vergeet, dit vergaan in tyd En dan kom die stilte, wat my deurgaans volg Dit wat my terughou, sal ek moet agterlos Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my as dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out