Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
D. Kelly
D. Kelly
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
A. Vorster
A. Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Ek wil hier uit, prioriteit Ek mis jou lyf Saam gaan ons planne beraam En die poppe gaan dans (Vasvat) Naweek of nie Ek en jy gaan mekaar raakvat Drie dae is te lank lank sonder jou Ons maak 'n aand om te onthou En planne beraam En die tonge gaan klap (Ag wat) Naweek of nie Ek en jy gaan mekaar raakvat raakvat Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) O o o skop jou skop jou skoene uit Skop jou skoene uit Te lank gewag Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) O o o stop jou stop jou moeilikheid Stop jou moeilikheid Stop jou stop jou moeilikheid Te lank gewag Te lank gewag Ek soek vir jou, realiteit Alles is nou Saam gaan ons planne beraam En die poppe gaan dans (Vasvat) Naweek of nie ek en jy gaan mekaar raakvat Die lewe vlieg verby verby mekaar Ek soek jou net vir my Saam gaan ons planne beraam En die tonge gaan klap (Ag wat) Naweek of nie ek en jy gaan mekaar raakvat raakvat Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) O o o skop jou skop jou skoene uit Skop jou skoene uit Te lank gewag Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) O o o stop jou stop jou moeilikheid Stop jou moeilikheid Stop jou stop jou moeilikheid Te lank gewag Hoekom moet ons wag? Whoa whoa whoa hoekom moet ons wag? Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) O o o skop jou skop jou skoene uit Skop jou skoene uit Te lank gewag (Hoekom moet ons wag) Klein Saterdag (Klein Saterdag) Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag, Hoekom moet ons wag?) Stop jou stop jou moeilikheid Stop jou moeilikheid (Hoekom moet ons wag) Stop jou stop jou moeilikheid Klein Saterdag Klein Saterdag Hoekom moet ons wag? Klein Saterdag Hoekom moet ons wag? Klein Saterdag
Writer(s): A. Vorster, D. Kelly, K. Darren, N. Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out