Lyrics

Ek's nie 'n verloorder ek's 'n kampioen van lig Wat verdwaal het in my donker en geval het op my rug Ek's nie 'n verloorder ek's n kampioen van lig Wat die rondte verloor het en wat hierdie keer moes vlug Ek wil graag 'n vegter wees, 'n oorwinnaar in die stryd Maar ek dink ek het te ver geswem toe spoel die see my uit Ek wil graag 'n vegter wees 'n kryger van hoop Maar my voete het te moeg geraak hulle wou nie verder loop As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat Ek's 'n kampioen, ek's 'n kampioen ek's 'n kampioen van lig Ek vat my grond weer terug. Ek hoop dat ek 'n lig kan wees, 'n baken in die nag Ek hoop dat ek myself kan wees om mense te laat lag Ek sit hier hande uitgestrek, ek staan hier op my kniee Man-alleen verloor ek teen die storms van die see Asseblief vergeef die seer en pyn die doring in my vlees Wees geduldig met my hart ek's nie nou wie ek wil wees Hierdie was 'n seer seisoen, my hartseerste gedig Maar ek's nie 'n verloorder ek's 'n kampioen van lig As ek plat neerval Sal ek opstaan en my grond terugvat As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat Ek's 'n kampioen, ek's 'n kampioen ek's 'n kampioen van lig Ek vat my grond weer terug. As dit moeilik is om te vertrou as jy sukkel om te glo Kyk weg van jouself af en lig jou kop na Bo Die rondte het ek verloor maar al die vrees sal vlug Ek's nie 'n verloorder, ek's 'n kampioen van lig Maar die wereld sal jou stenig as jy spartel op die grond Die wereld sal jou oordeel en se bly le soos 'n hond Maar ek se vegter staan op en vat jou erfdeel terug Ek se jy's 'n kampioen van lig As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat Ek's 'n kampioen, ek's 'n kampioen ek's 'n kampioen van lig Ek vat my grond weer terug!
Writer(s): Wessels Robert Albert Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out