Music Video

Vir My
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Rulene Meyer
Rulene Meyer
Songwriter

Lyrics

Wat doen jy As jy alleen is In die donker waar niemand kan sien Voel dit soms vir jouself Of jy jou lewe verdien? Maar wat kan jy doen As die wêreld teen jou draai? En almal wens jy was weg Moet ek verdwyn af die aarde Of bly en probeer om te veg Sê my hoe moet ek voel? Sê my wat kan ek doen? Kan ek doen? Donker aande leeg in my bed Met 'n toe deur waaragter ek sit Gedagtes wat by die dood rond dwaal Ek val neer en het begin bid Die trane begin loop en rol tot onder by my nek Moedeloos alleen hart gevlek 'N Swaar hart wat al die seer rond dra Steeds sit ek met duisende vrae Sê my hoe moet ek voel? Sê my wat kan ek doen? Kan ek doen? Maar soos ek daar sit kry ek 'n warm gevoel Vol van liefde, geluktraan het weg begin spoel 'N Glinster by my venster het vir my hallo kom sê En die stukkie wit lig was so mooi dat ek nog meer wou hê Sê my hoe moet ek voel? Sê my wat kan ek doen? Kan ek doen? Vir My
Writer(s): Rulene Meyer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out