Lyrics

Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas. Daar's blink liggies, wat soos die sterre hang. Daar's twee arms, wat jou elke keer sal vang. Daar's sterk ritme, wat in ons harte klop. Daar's baie verliefdes, wat nooit vanaand gaan stop. Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Dis net ek en jy, die dansvloer en die musiek. Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas. Daar's groot liefde, as ek jou naby hou. Daar's niks van môre, dis net die hier en nou. Daar's twee lywe, wat saam beweeg as een. Daar's net een lewe, en dis vir ons geleen. Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Dis net ek en jy, die dansvloer en die musiek. Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas. Instrumenteel Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Dis net ek en jy, die dansvloer en die musiek. Komaan, kom dans. Komaan, komaan, kom dans. Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas. Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas.
Writer(s): Campbell Tony, Campbell Harry, Presnik Nikolaus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out