Lyrics

Onthou jy nog vakansies op die plaas Van kiskar ry en raas En skelm deurdag praat Jou pa se kar se agtersitplek soen Jy was bang om dit te doen Ek wou jou so graag soen En hier staan jy nou voor my Whoa.whoa... whoa... whoa Botter Bekkie Baby Vanaand vat ek jou hart vir my Bokkie Bekkie Baby Hier kom ek nou, jy moenie stry Bokkie Bekkie Baby Vergeet van gister, dis verby Want van nou af is dit jy My Bokkie Bekkie Baby Kleilat-konining jy maak my mal As jy vir my sou val Kan ek jou maar kom haal? Ek sal my liefde net aan jou wou gee Soos daai dag in standard twee Of het jy al vergeet? Oo, ek weet jy't nie vergeet Whoa.whoa... whoa... whoa Botter Bekkie Baby Vanaand vat ek jou hart vir my Bokkie Bekkie Baby Hier kom ek nou, jy moenie stry Bokkie Bekkie Baby Vergeet van gister, dis verby Want van nou af is dit jy My Bokkie Bekkie Baby Vanaand vat ek jou hart vir my Bokkie Bekkie Baby Hier kom ek nou, jy moenie stry (Whoa... whoa... whoa... whoa) Bokkie Bekkie Baby Vergeet van gister, dis verby Want van nou af is dit jy My Bokkie Bekkie Baby Want van nou af is dit jy My Bokkie Bekkie Baby
Writer(s): Campbell Tony, Campbell Harry, Theron Sarah Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out