Lyrics

Jy weet jy's hawt Hawt Jou lyfi lyk so fliks Daai rokkie so lieks Eks nie n magician nie maar ek wys jou my tricks Jou lippe teen myne en dit proe vir my soos nog Speel ek nou die regte kaart en gaan Ons Boom boom as ons dans op die beat Shake shake as die son vir ons kyk Tik tik met my hand op jou jup Skid skid lat die sweet so drip Jy Weet Jys hawt Jys hawt Hawt Ek speel nie games met jou maar as jy wil Dan kan ons iets vir my en iets vir jou Kom sit en dan beplan ons Vat my om vir n keer En ek doen net wat jy vir my se Speel my hier en speel my daar Dan gaan ons Boom boom as ons daans op die beat Shake shake as die son vir ons kyk Tik tik met my hand op jou jup Skid skid lat die sweet so drip Jy weet jys hawt Hawt Hawt Hawt Hawt Jys hawt Boom boom as ons daans op die beat Shake shake as die son vir ons kyk Tik tik met my hand op jou jup Skid skid lat die sweet so drip Jy weet jys hawt Hawt Hawt
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out