Lyrics

As Hy kom op die wolke Van die hemele Elke oog sal Hom sien Elke tong sal bely As Hy kom op die wolke Van die hemele Elke knie sal voor Hom buig Ons Koning regeer Ooo ooo ooo Ooo ooo ooo Ooo ooo ooo Op die wolke Met die septer In sy hand En as Hy kom op die wolke Kom Hy om ons te kom haal Op die wit perd Met die septer In sy hand Here Jesus U is almagtig Ons getroue krag Elke nasie sal buig voor U Want die hemel is oop Die hemel is oop As Hy kom op die wolke Sal die vyand val Here Jesus ons Verlosser Immanuel Here Jesus U is almagtig Ons getroue krag Elke nasie sal buig voor U Want die hemel is oop Die hemel is oop Here Jesus U is almagtig Ons getroue krag Elke nasie sal buig voor U Want die hemel is oop Die hemel is oop Ja die hemel is oop Die hemel is oop Ja die hemel is oop Ooo ooo ooo Ooo ooo ooo Ooo ooo ooo
Writer(s): Anneke Human Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out