Top Songs By Tabakan

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Tabakan
Tabakan
Songwriter

Lyrics

Heee heee Yohhhhhh Is tabakan Net die gedagte van jou Dai photos teen di muur En di way hoe jy jou arms teen my Skuur Aaah aweh Allis gewigtig en stewig pragtig En maagdig my blomme haar liggam Sit my in n comma sy is die girl van My droome so ek sal fight teen di Stroome al kom deppresion tevoore Liefde veg teen die rowe en brand Vas alle toe wonde Ma toti einde sal ek sam stap Al wat j moet weet dat di di is n lank Pad nou patience en believe en trust Sal ok moet sam stap reality talks Ma weet net ek en jy sal aankap Eke sal jou altyd mos defend en ek sal Jou altyd mos protect infact sal ek jou Altyd represent expect sal ek jou Altyd respect try om my wrongs te Correct ma soos my passie vir music Is j met my hart geconnect Net di gedagte van jou dai photos Teen di muur arms om jou skuur Ek wens jy was nou hier Net di gedagte vaju Photos teen die muur arms om jou Skuur ek wens jy was nou hier Net die gedagte van jou treck my plat En mak my koud ek hoop dat ons Virewig is en altyd sal mekar vertrou Ek het jou mos all gese die palle gahn Ek vang vir jou van girl jyz amazing Ohoho Ek voel jyz n engel wat gestuur is om Hier tewees van jy bedaar my vrees Jy laat my iemand andrs wees ek weeti hoe j dit doeni maar moen glad Ni stop nie net di way hoe j dit doen En speel met my tjotsie so moen ni Stop nie Ek hoop ons is forever never Say never van Ons twee is dan Together so bly ons cozi en streve Na better dinge so hang ons plat En chez tussen ons vrinne Net di gedagte van jou Dai photos teen die muur arms om Jou skuur ek wens jy was nou hier Net di gedagte van jou photos teen Die muur arms om jou skuur ek wens j was nou hier Net di gedagte van jou Dai photos teen die muur arms om Jou skuur ek wens jy was nou hier Net di gedagte van jou photos teen Die muur arms om jou skuur ek wens j was nou hier Net di gedagte van jou Dai photos teen die muur arms om Jou skuur ek wens jy was nou hier Net di gedagte van jou photos teen Die muur arms om jou skuur ek wens j was nou hier Haaaaaaaa Ohhhhh
Writer(s): Roda Tabakan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out