Music Video

Ritalin
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Songwriter

Lyrics

Ek voel dit binne my Ek voel dit binne my Kalibreer my kompas tot by jou Ek't wakker geword probeer gisteraand onthou Voel jy dit binne jou Maak dit jou ook onthou Van die dae toe dinge nog sin gemaak het Alhoewel ons geen struktuur gehad het Plaas my dan in my boks Patroleer om my tot ek vrot Ek wil nie skade maak nie Ritalin nou kan ek nie slaap nie So blameer my As ek jou wakker skree Ek wou nie sonde maak nie Ek weet dit maak nie saak nie Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees Terug in realiteit In ene opgesny dagga kon dit nie beter maak nie Moenie vir my sê jy is te verbaas nie Ander mentaliteit Breinselle weg gesuip tel my op as jy Kaap toe ry Gaan nie terug kom nie, moet hier weg bly Plaas my dan in jou boks Patroleer om my tot ek vrot Ek wil nie skade maak nie Ritalin nou kan ek nie slaap nie So blameer my As ek jou wakker skree Ek wou nie sonde maak nie Ek weet dit maak nie saak nie Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees Ek is moeg O ek is moeg En ek wou nie skade maak nie Ritalin nou kan ek nie slaap nie So blameer my As ek jou wakker skree Ek wou nie sonde maak nie Ek weet dit maak nie saak nie Ek blameer jou en ek is moeg om moeg te wees En ek is moeg O ek is moeg En ek is moeg om moeg te wees Moeg om moeg te wees Moeg om moeg te wees En ek is moeg
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out