Lyrics

As die strom sterk waai En die lewe het jou veraai Die waters sluk jou in En jy voel jy wil verdrink Jy kan nie meer Die drippel sak op jou neer Jou asem sluk na meer Die mure kom in En jy voel jy het mislik Oh jy kan nie meer Daar is net een man Daar is net een naam Oh Jesus Hy kom, hy kom Maar roep net sy naam Roep net sy naam Die naam van God As die strom sterk waai En die lewe het jou veraai Die waters sluk jou in En jy voel jy wil verdrink Oh, jy kan nie meer Daar is net een man Daar is net een naam, Jesus Daar is net een man Daar is net een naam, Oh Jesus Hy kom, hy kom Maar roep net sy naam Roep net sy naam Die naam van God Daar is net een man Daar is net een naam, Jesus Daar is net een man Daar is net een naam, Jesus Hy kom, hy kom Maar roep net sy naam Roep net sy naam Die naam van God Roep net sy naam Die naam van God Roep net sy naam Die naam van God
Writer(s): Jodi Jantjies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out