Lyrics

Daar was ń dag toe ek wakker word Met geen gevoel van jou Wat ń leë oggend sonder jou Liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Daar was ń dag toe ek rond geswerf het Lank gesmag na jou Ek was hartseer en alleen Daar was ń dag toe ek rond geswerf het Lank gesmag na jou Ek was hartseer en alleen Liefling Ek verlang na jou my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Die knop in my keel, en my trane wat rol Ek sweer ek kon nie meer dit in hou Ek verlang na jou my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Ek verlang na jou, my liefling Kom terug na my Kom terug na my Kom terug na my Kom terug na my Kom terug na my Kom terug na my Kom terug na my Ek verlang na jou Daar was ń dag toe ek wakker word Met geen gevoel van jou
Writer(s): Keanu Harker Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out