Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Straatligkinders
Straatligkinders
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Composer
Hein Kruger
Hein Kruger
Composer
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Composer
Austin Hulme
Austin Hulme
Composer
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lyrics
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Lyrics

Lyrics

Hier gaan ons weer soos 'n stukkende plaat oor en oor Haak ons vas op die dinge wat kon wees Haak ons vas op die dinge wat verkeerd wees Déjà Vu se antiklimaks 'n verwoestende fenomeen Déjà Vu se antiklimaks net die verlede in gemeen Asseblief kan ons hierdie laat gaan Ek is nou moeg vir die oorlog Hoe lank gaan ek nog moet smeek Voor ons middeldeur breek Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper Vergewe my ek het barbaars geword vir 'n tyd Ek kry koud hier voor die verwarmer Terwyl die land in sy moer in breek C'est la vie, angs en trauma Benodig ek ook 'n geweer? C'est la vie vlam en drama Die stad verlaat hierdie keer Asseblief kan ons hierdie laat gaan Ek is nou moeg vir die oorlog Hoe lank gaan ek nog moet smeek Voor ons middeldeur breek Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê Asseblief kan ons hierdie laat gaan Ek is nou moeg vir die oorlog Hoe lank gaan ek nog moet smeek Voor ons middeldeur breek Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper Ek gaan my wit vlag nou laat wapper Ek dink ons was dalk net te dapper
Writer(s): Austin Hulme, Benjamin De Jager, Hein Kruger, Ruan Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out