Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Zirk Bergh
Zirk Bergh
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Ricus Nel
Producer

Lyrics

O, ek onthou nog daardie dae Die dae met die ysterwiel kruiwa O, hy stoot so swaar En ons moes altyd help want die werk moet klaar En daai ysterwiel was so swaar soos lood En na skool moes ons kruiwa stoot So krom, krom, so het ek't geloop Die boggel op my rug is van kruiwa stoot So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa En ek kan nog vandag steeds my pa hoor Hy sê "stoot daarvoor" Ons is gewoond aan daai kruiwa En praat jy teë, dan kry jy slae En daai ysterwiel was vreeslik swaar En ons klomp kindertjies vreeslik maer Die son was warm, die sand was dik Daar in die sandveld het ek leer buig So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa Ja, ek dink soms terug aan daardie dae En wat het geword van daai kruiwa? My kwaai pa, hy's lankal dood Moeë daar bo moet hy kruiwa stoot En vandag nog is daar fout met my kop Die dokter sê ek lei aan kruiwa skok En nooit sal ek ooit agter 'n kruiwa loop Want ek het genoeg in my lewe gestoot So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stotery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa Die dae met die ysterwiel kruiwa
Writer(s): Zirk Bergh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out