Featured In
Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Lyrics
Riana Nel
Lyrics
Lyrics
Ek draai maar om en ek stap maar weg
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Ek byt my lip, probeer die trane terug te sluk
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou...
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
Ek voel jou hart hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee
En met 'n soen geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê
Want ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou...
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
As jy geduldig kan wag met 'n hart vol van hoop
Op die waarheid wat ons in bly glo...
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
Writer(s): Johan Vorster, Riana Nel, Ewald Coleske
Lyrics powered by www.musixmatch.com