Featured In
Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Lyrics
Jy't kom inkyk
Deur die vensters van my siel
Jy't gesien ek was verniel
Maar dit kon jou nie afskrik nie
Jy wou regmaak
Jy wou vrees in hoop omskep
En my lief jy weet jy het
Dis die liefde wat ons red
Jy doen dit weer
Doen dit weer
Jy kom en vat die seer
Jy maak dit heel
Maak my heel
Vir jou's dit nooit te veel
Ek voel jou hier naby my
Hoor hoe jy sê vir my
Jy's lief vir my
Lief vir jou
Jy gee vir my
Gee vir my
Jou hele lewe
En dit wys vir my
Wys vir my
Dit is die rede om jou
Styf te wil vashou
Jou nooit te laat gaan
Want ek is lief vir jou
Voel my liefde net vir jou
Toe jy omkyk
Was my hart vir jou gestuur
Ek het myself nie verbeel nie
Dit was vreeslose jonkheid
As ons terugkyk
Oor die jare reeds verby
Sou jy altyd veg vir my
Dit was altyd net ek en jy
Net ek en jy
Jy doen dit weer
Doen dit weer
Jy kom en vat die seer
Jy maak dit heel
Maak my heel
Vir jou's dit nooit te veel
Ek voel jou hier naby my
Hoor hoe jy sê vir my
Jy's lief vir my
Lief vir jou
Voel my liefde net vir jou
Jy doen dit weer
Doen dit weer
Jy kom en vat die seer
Jy maak dit heel
Maak my heel
Vir jou's dit nooit te veel
Ek voel jou hier naby my
Hoor hoe jy sê vir my
Jy's lief vir my
Lief vir jou
Writer(s): Johan Vorster
Lyrics powered by www.musixmatch.com