Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Riana Nel
Lyrics

Lyrics

Jy het belowe Om te kyk diep in my oë Om die beste van my te glo Al sou jy ander stories hoor Daar was 'n oomblik Wat die aarde pad gegee het En dit wat ons gesê het Al was wat ons twee gered het Want jy bly... my rede Oooooo . bly ... Want daar is niemand Wat my ken soos jy Wat by my sal bly Deur soet en bitter tye Daar is geen ander Liefde hier vir my My hart het jou gekry Selfs al sou die lewe Soet en bitter bly Want dit is geen verrassing Twee is beter as 'n enkeling Jy't gekom hier tot my redding Jy was ook maar net betyds So ek veg teen my emosies Soek 'n einde vir die storie En my hart is daar vir jou Jy is die een vir my gemaak Want jy bly... my rede Ooooooo ... Bly... Want daar is niemand Wat my ken soos jy Wat by my sal bly Deur soet en bitter tye Daar is geen ander Liefde hier vir my My hart het jou gekry Selfs al sou die lewe Soet en bitter bly Die son vertel Kom hemel kom hel Ek is joune En waar ons was Tot waar ons is Ek's joune Want daar is niemand Wat my ken soos jy Wat by my sal bly Deur soet en bitter tye Daar is geen ander Liefde hier vir my My hart het jou gekry Selfs al sou die lewe Soet en bitter bly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out