Lyrics

Skaduwees van eensaam wees Val op my bed waar jy moet le Ek hoop ek sien jou gou-gou weer Dat jy my glimlag terug sal gee Kyk op na die sterre daar is lig Sien jy donker ek sien hoop Seisoene gaan verby Die son sal weer skyn ja daar is lig Dis winter in my hart maar Jy's die son wat die winter laat verdwyn En ek wens jy was in Stellenbosch gewees Gisteraand het ek my hart by jou vergeet Nou as ek loop deur die strate Kyk vas in gebroke harte En onderstebo glimlagte Maar niemand s'n meer as myne Ja niemand s'n meer as myne Verpleegster van my hart kom maak dit reg Jy't dit gesteel en nou't jy weggewaai Die tyd het jou ontvoer En ek wens jy was in Stellenbosch gewees Gisteraand het ek my hart by jou vergeet Nou as ek loop deur die strate Kyk vas in gebroke harte En onderstebo glimlagte Maar niemand s'n meer as myne Ja niemand s'n meer as myne Skaduwees van eensaam wees Val op my bed waar jy moet le Ek hoop ek sien jou gou-gou weer Dat jy my glimlag terug sal gee Die lewe kan mens soms verras Hierdie het ek niks verwag Ek het my hart by jou vergeet Toe ons soos kindertjies deurnag En ek wens jy was in Stellenbosch gewees Gisteraand het ek my hart by jou vergeet Nou as ek loop deur die strate Kyk vas in gebroke harte En onderstebo glimlagte Maar niemand s'n meer as myne Nou as ek loop deur die strate Kyk vas in gebroke harte En onderstebo glimlagte Maar niemand s'n meer as myne Ja niemand s'n meer as myne Niemand s'n meer as myne Ja niemand s'n meer as myne Maar daar is lig
Writer(s): Estian Maree Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out