Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Thinus Odendaal
Thinus Odendaal
Drums
Ray Green
Ray Green
Guitar
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Piano
Hiram Koopman
Hiram Koopman
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Robin Walsh
Robin Walsh
Recording Engineer
Coleske
Coleske
Recording Engineer
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Recording Engineer

Lyrics

Jy't al oor jou gesny Dwars oor jou gery Jou riviere en sand Die rooi grond en die see O ek wil bly in my land Het myself al hier verloor en weer gevind Ek wonder wat is voor Ek dan nou moet val En hoe die pad sal lyk as more kom Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Maar die wind wat eers in die bome was Waai deesdae net deur gebrande gras Waai deesdae net deur gebrande gras O ek bly steeds 'n dromer 'N positiewe mens Maar als wat hier gebeur Vat my na 'n donker grens En ek verloor myself daar Sal die Here my kom kry ek glo so Ek bly steeds 'n swerwer Opsoek na ware Noord Is daar plek vir my hier langs jou in die son? Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Maar die wind wat eers in die bome was Waai deesdae net deur gebrande gras Waai deesdae net deur gebrande gras O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Ek glo steeds in die beloofde land
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out