Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Jan Hoogendyk
Jan Hoogendyk
Performer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Piano
Bezz Roberts
Bezz Roberts
Trombone
Adam Howard
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Jan Hoogendyk
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Co-Arranger
Brendan Ross
Brendan Ross
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Dis net die wat dors is vir meer Wat voel hoe 'n oop pad jou roep Wat weet hoe dit voel as die wind teen jou draai Jy hou aan tot hy kry wat jy soek Elke mens wat ek ken soek 'n skouer N vriend wat langs jou staan in die reën Al sou die lewe moeilik raak al lê jou rekening hoe Laag sal jy kan sê Ek het meer as genoeg Al sou ek alles weg gee Al sou die jare my breek Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg Voel die water wat spoel om my voete Dan sien ek weer hoe glimlag 'n kind Asem kos nie geld nie Maar ek weet dit is duur Veels te veel maak selfs 'n ryk man blind Dis die klein goed wat tel in die lewe Tog hou ons aan jaag na die wind Hoe werk dit dan so dat jy alles kan hê Maar dit voel steeds vir jou dis te min Al sou ek alles weg gee Al sou die jare my breek Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg Al sou ek alles weg gee Al sou die jare my breek Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg Dis net die een wat bereid is om als op te gee Wat kan sê Ek het meer as genoeg
Writer(s): Jan Adriaan Hoogendyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out