Music Video

Lelie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Conductor
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Hou die uurglas dop Wag vir jou waar is jy Ken jou nog nie maar ek mis jou reeds Sien jy my ooit raak Dalk is jy al by my As jy is sê iets so dat ek weet Lelie, lelie wys vir my Wanneer my hart sy ander helfde kry Die jare kom die jare gaan verby Lelie, lelie wys vir my Hoe bly ek bo hierdie hooggety Met soveel sterre in die hemelruim Skyn daar een vir my Lelie weet jy? Breek die stilte oop Skree dat ek jou stem hoor Hier is ek vir jou wag ek al lank Hierdie hart van my Het baie liefde Om dit hier te deel met iemand Lelie, lelie wys vir my Wanneer my hart sy ander helfde kry Die jare kom die jare gaan verby Lelie, lelie wys vir my Hoe bly ek bo hierdie hooggety Met soveel sterre in die hemelruim Skyn daar een vir my Die beste dinge is die moeite werd om voor te wag Ek weet jy weet ek weet dat jy na my soek elke dag Lelie, lelie wys vir my Wanneer my hart sy ander helfde kry Die jare kom die jare gaan verby Lelie, lelie wys vir my Hoe bly ek bo hierdie hooggety Met soveel sterre in die hemelruim Skyn daar een vir my Lelie weet jy?
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out