Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Conductor
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Lei my na die water. Wa jy jou seer weg was. Oeh balsm my wonde. Met die tou op die gras. Wys vir my die leemte, waar ek in jou hart pas. Oh lei my na die water, na die water - waar jy jou seer weg was. Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet. Net die hemel weet hoe lief . Skryf vir my jou drome, op gebleikte glas. Vertel my van jou liefde, vir die donker nag. Gee my asem gee my lewe. Dalk net 'n bietjie sig. Ooo Skryf vir my jou drome ja jou drome, op gebleikte glas. Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet. Net die hemel weet hoe lief - hoe lief ek jou het. Oh Oooooh oh oh oh Oh Oooooh oh oh oh Oh Oooooh oh oh oh Oh Oooooh oh oh oh Lei my na die water. Lei my na die water. Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet. Net die hemel weet hoe lief. Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het. Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet. Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet. Net die hemel weet hoe lief - hoe lief ek jou het.
Writer(s): Christoph Kotze, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out