Lyrics

Daar is n storm, daar is n rowwe see, Daar is n op draand en n hart gebreek. Daar is donker dae en daar is soveel vrae, Maar onthou wie jou altyd, op Sy skouers dra. Waar Hy is, is daar Hoop, As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop. Waar Hy is, is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog Ek't gedink Hy't my verlaat maar toe ek omkyk, Sien ek Hy is daar, deur my donker dae het Hy my gedra. Ek sien nie my spore nie maar Syne is daar. Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop. Waar Hy is, is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop. Waar Hy is, is daar lig. Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog. Hy is hoop En geloof is nie so maklik nie, mens voel soms jy's alleen in die, Die wat om jou is verstaan nie die seer, Maar Hy tel jou op en dra jou, Hy's die een wat jou die pad kan wys, By Hom weet jy, jy staan nooit alleen. Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop. Hy is lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so se die reenboog. Waar Hy is, is daar Hoop as jy terug Kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop. Waar Hy is, is daar lig Sy belofte uitkyk Uit vir jou so se die reenboog, Hy is Hoop.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out