Lyrics

Sexy lyfie Want ek soek jou sexy lyf Kyk my met intensies, sonder 'n pretensie, Ek weet jy't 'n plan met my Lewe in die oomblik, wag nie vir 'n antwoord, Duidelik verly jy my Asemrowend is hoe jy lyk Ongelooflik is jy vir my Sexy lyfie Wil jy my nie kom wys nie Wat ander nie kan kry nie Kom ons tango, sexy lyfie Want niemand vergelyk nie Vanaand hou ons partytjie Want ek soek jou sexy lyf Oh oh, oh oh, Kom en druk jou teen my styf Oh oh, oh oh, Want ek soek jou sexy lyf Val jy in my arms, voel hoe word dit warm, Sal nie stry as jy wil bly Jy maak dit onmoontlik, als van jou aansteeklik, Tyd vir praat is lank verby Onvergeetlik is hoe jy lyk Onweerstaanbaar is jy vir my Sexy lyfie Wil jy my nie kom wys nie Wat ander nie kan kry nie Kom ons tango, sexy lyfie Want niemand vergelyk nie Vanaand hou ons partytjie Want ek soek jou sexy lyf Oh oh, oh oh, Kom en druk jou teen my styf Oh oh, oh oh, Want ek soek jou sexy lyf Ek wil jou vas hou, gevoel is ditto Want al wat ons wil doen is tango Ek smeek vir meer, sal jou nie keer, Kom tango met my Sexy lyfie Wil jy my nie kom wys nie Wat ander nie kan kry nie Kom ons tango, sexy lyfie Want niemand vergelyk nie Vanaand hou ons partytjie Want ek soek jou sexy lyf Oh oh, oh oh, Kom en druk jou teen my styf Oh oh, oh oh, Want ek soek jou sexy lyf
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out