Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Jay
Jay
Vocals
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina
COMPOSITION & LYRICS
Frederik Adriaan Benadé
Frederik Adriaan Benadé
Songwriter
Jay Du Plessis
Jay Du Plessis
Songwriter
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Hoe kom mens op daai vibe, man ek sal die cooler laai Maar waantoe gaan ons waai, ons stop sommer om die draai En ons gaan vir Meyer kuier, maar wat as Meyer weier Ons sê ons brannewyn is klaar want daar's nog baie daar Vat my dronk ek's huistoe, hou my vas of ek dans my dood Op Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk As ons nie vanaand pasop nie sit ons weer in die tronk, oh-way-oh Maak my los, oh-way-oh Kom ons gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Ja, nou's ons op daai vibe want jy bederf jouself Ek hoor die haan al kraai, dis van diep in die bottel delf Het Meyer al loop sluimer, nee hy olie nog sy baard O, dan gaan die bliksem kuier, maak vas jou belt my maat Vat my dronk ek's huistoe, hou my vas of ek dans my dood Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk As ons nie vanaand pasop nie sit ons weer in die tronk, oh-way-oh Maak my los, oh-way-oh Kom ons gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Vat my dronk ek's huistoe Smaak my Jay dans hom nou dood Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk As ons nie vanaand pasop nie sit ons weer in die tronk, oh-way-oh Maak my los, oh-way-oh Kom ons gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out