Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Lead Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Barthloo Visagie
Barthloo Visagie
Acoustic Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Ek was dadelik gevang In die nette wat hy hang Weggesteek in sy woorde en sy kyk Hoe kon ek nie geweet het Te goed om waar te wees Dat die duiwel net soos 'n engel lyk En soos ek dieper val Soek ek net vir 'n plek om vas te hou Daar het so baie al Voor my dieselfde deurgegaan met jou Sê my wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë En die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand Het die stories gehoor van die harte wat verloor Is jou naam altyd eerste op die lys En die een na die ander Bly glo jy gaan verander Weet nie joune is gemaak van ys En soos sy dieper val sien ek Hoe sy jou woorde almal glo Jy het haar in jou kloue Nog 'n bitter einde lê nou voor Sê my wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë En die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë En die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand Vanaand Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand Wie se hart breek jy vanaand Sê my wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë En die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë En die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out