Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereauz Oosthuizen
Devereauz Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Lyrics
Georic Lomas
Georic Lomas
Lyrics
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het Speel nou op die radio In dieselfde bar waar ek nog altyd Haar hand kon vashou Die stoel hier langsaan my is leeg Soos die gif hier in my glas So gooi my nog 'n whiskey Sy gaan my nie mis nie Kom vergiftig my net weer Sy's nie eers bewus nie So moenie nou ophou nie Maak my immuun teen al die seer Wat sal ek doen vir nog 'n keer? Sy was my whiskey en ek soek meer Haar hare lê ons kamer vol Asof sy nog haar arms om my gaan vou En ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop dat Sy my sal vashou Die stoel hier langsaan my bly leeg Soos die gif hier in my glas So gooi my nog 'n whiskey Sy gaan my nie mis nie Kom vergiftig my net weer Sy's nie eers bewus nie So moenie nou ophou nie Maak my immuun teen al die seer Wat sal ek doen vir nog 'n keer? Sy was my whiskey en ek soek meer Niks kan vervang wat sy was vir my Maar daai reën en daai seer en daai graf Bly spook by my So gooi my nog 'n whiskey Sy gaan my nie mis nie Kom vergiftig my net weer Sy's nie eers bewus nie So moenie nou ophou nie Maak my immuun teen al die seer Wat sal ek doen vir nog 'n keer? Sy was my whiskey en ek soek meer Wat sal ek doen vir nog 'n keer? Sy was my whiskey en ek soek meer
Writer(s): Georic Lomas, Paulo Azevedo, Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out