Music Video

Keeza
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereauz Oosthuizen
Devereauz Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

Wolke op die horison en ek weet Hier kom die wind wat my droogte gaan breek En daar is donderweer elke keer As sy in stilte arriveer Sy's sag maar sy trek oorals in Die fynste reën waar my lewe begin En kyk wat gebeur met al my seer As sy in stilte arriveer Keeza jy Verraai my as ek vra jy moet bly Ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou Ja wel seisoen soos keeza Maar keeza niemand soen soos jy Laas somer laas gesien Elke kleur tien keer mooier as die vorige keer En jy bly by my tot die wind jou kom haal Keeza jy Verraai my as ek vra jy moet bly Ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou Ja wel seisoen soos keeza Maar keeza niemand soen soos jy Sal eendag nog by my bly Die seisoen wat ek kan hou vir my Al is die ure kort en die wag so lank Sal ek vashou tot jy land Keeza jy Verraai my as ek vra jy moet bly Ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou Ja wel seisoen soos keeza Maar keeza niemand soen soos jy Verraai my as ek vra jy moet bly Ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou Ja wel seisoen soos keeza Maar keeza niemand soen soos jy
Writer(s): Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out