Music Video

Die Vuil Kyk
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Lyrics

Ek het vanaand effens te veel gehad Die kroeg se goedkoop parfuum, op my hemp agter gelaat Vir haar belowe ek sal terug wees voor twaalf Maar meeste van die manne hier se glas is nog half Ons het 'n langpad nog om te gaan My foon op silent vergeet, en 'n paar miss calls gehad Nou is die battery ook gaar Ek wou net bel en laat weet ek's dalk 'n bietjie laat Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my Nou slaap alweer hier op die bank Ek skryf my sorry speech al heel aand lank Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer Een vuil kyk, ek het my les geleer En daar is 'n girl wat my vra of te dans Sê ek waardeer dit, maar daar is iemand by die huis wie gaan raas Sy sê dis jammer maar dis reg sy verstaan Vee my oë uit, ek kaal bo-lyf, met haar op die baan My pelle laai my later toe af, Hulle toet om te groet, en die hond begin blaf Ek hou my pose, en ek hou my balans En by die huis met my MacDonalds, gaan die ligte aan Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my Nou slaap alweer hier op die bank Ek skryf my sorry speech al heel aand lank Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer Een vuil kyk, ek het my les geleer Engel ek's jou, kan ons weer probeer Ek smeek jou, ek belowe, ek sal alles gee Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my Nou slaap alweer hier op die bank Ek skryf my sorry speech al heel aand lank Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer Een vuil kyk, ek het my les geleer Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer Een vuil kyk, ek het my les geleer
Writer(s): Loki Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out