Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
James Boland
Lead Vocals
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Gopal
Bass Guitar
Sheldon Sham
Saxophone
Raymond Green
Electric Guitar
Jason Boland
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
James Boland
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
Nathan Woodman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Producer
Lyrics
Hy het sy hart gelos in n Stellenbosch somersaand
Dit was die wyn, die ligte, musiek, mense op straat
Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie
Daai Stellenbosch somersaand
Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie
Daai Stellenbosch somersaand
Skree uit, dis die begin
Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in
Verwyd, sal jou nêrens bring
Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin
Bereid om te sing
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Die Stellenbosch aand se soen was Hanepoort soet
Dit was die hemel en berge wat in die wingerd ontmoet
Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie
Daai Stellenbosch somersaand
Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie
Daai Stellenbosch somersaand
Skree uit, dis die begin
Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in
Verwyd, sal jou nêrens bring
Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin
Bereid om te sing
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie
Daai Stellenbosch somersaand
Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie
Daai Stellenbosch somersaand
Sy gee hom koue skouer en daai blou oë gee my vertroue
Daai Stellenbosch somersaand
Ek staan verstom toe sy van hom weg kom en trek aan my moue
Daai Stellenbosch somersaand
Skree uit, dis die begin
Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in
Verwyd, sal jou nêrens bring
Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin
Bereid om te sing
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Writer(s): James Boland, Nicholas Jordaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com